
Dienste spyskaart
-
Korporatiewe Video -
Industriële Video
Mynbou Video -
Opleiding Video -
Skep 'n Induksie DVD -
Veiligheid DVD Produksie -
Produk DVD -
Op die web -
DVD & CD Kopieë -
Animasie
Animasie - Stel jou produkte se binne werking ten toon.
Animasie werk die beste om die binne werking van produkte te demonstreer of vir situasies wat moeilik is om uit te beeld soos bv ongelukke. Die moeilike deel van animasie is die modellering. Slegte modelle maak slegte animasies.
Saam met video of op sy eie, kan animasie uitstekend werk wanneer dit professioneel gedoen word. Animasie kan wys wat die oog nie kan sien nie. Byvoorbeeld magnetiese velde, radioseine en reuk walms. Dit kan sien deur soliede materiale en om hoeke. Dit maak die medium wonderlik en gevaarlik as dit nie versigtig hanteer word binne video produksies nie